southafricanlisted, local and safe classifieds market in india.
States
For Sale
Real Estate
Jobs

2004 Isuzu KB300 Double Cab in Swellendam, Western Cape for sale

2004 Isuzu KB300 Double Cab
2004 Isuzu KB300 Double Cab
2004 Isuzu KB300 Double Cab
2004 Isuzu KB300 Double Cab

Bitter goeie toestand en baie mooi opgepas. Weet van twee merkies op bakwerk wat nie eers duidelik sigbaar is nie. Nuwe bande, nuut gerubberrised agterin met canopy lig en ook bedraad vir dubbel battery. Laaste diens gedoen in Januarie 2015. Nuwe seatcovers en die sitplekke het geen skeur plekke nie. Nuwe cd speler, maar oorspronklike het ek nog. Geen meganiese probleme nie het ook n "chip" in. Enigste probleem waarvan ek bewus is, is die linker agter deur moet manual gesluit word. Werk nie saam die res nie. Ek verkoop omrede ek graag wil opgradeer en stel dalk belang in 4x4.

>> Click here to search for more - Cars in Western Cape